Asterix speaks Afrikaans - South Africa | ||||||||||
Click for covers overview |
|
Asterix in Afrikaans |
Publisher: Human and Rousseau Ltd., Cape Town, South Africa. |
Tweeduisend jaar gelede was die hele Gallië (die ou naam vir Frankryk) deur die Romeine beset... Die hele gallië? Nee! 'n Dorpie wat deur 'n klomp ontembare Galliërs bewoon word, verset hom hardnekkig teen die invallers. En hulle maak die lewe maar moeilik vir die Romeinse legioensoldate van die omliggende garnisoene... |
Publisher: Protea Boekhuis. |
Dit is die jaar 50 voor Christus. Gallie is geheel en al in Romeinse besit... Geheel en al? Nee! Een dorpie vol ontembare Galliers bied hardnekkig weerstand teen die invaller ... en maak die lewe moeilik vir die Romeinse legioensoldate wat laer trek in die vestingkampe Skinkirum, Aquarium, Hiersitwarum en Casarum.. |
Last update of this page: 10 November 2023 |